| Is Jesus Christus 'n wit mlungu? ...of 'n swart Modimo? :Website Builder |
| Vooraf :Volksgenote!! :Voorwoord :Die Onderhoud :Waar plaas dit u in die moderne Christendom? :Was ons Jesus wit, swart of gekleurd? :Wie of wat is die Woord van God? :Die ware Name van God :Die uitverkiesing :Quo Vadis, my Boerevolk? :Geloof :Apartheid :Engele :Rus :Gebed |
| Web Title |
|
Is Jesus Christus 'n wit mlungu? ...of 'n swart Modimo? Jesus Christus, ons Verlosser word vandag węreldwyd deur alle Christenkerke beskou as die Verlosser van die ganse mensdom. Dit is dus insiggewend dat die swartman van Afrika se taal sodanig gestruktueer is, dat 'nblanke Jesus nooit vir hom as Verlosser sal kan optree nie. Volgens die swartman is Jesus 'n "mlungu" wat "vuilwit skuim" beteken. Mlungu word in hul taal geklassifiseer as 'n "ding" en nie as 'n "mens" ie. 'n Ding kan nooit 'n Verlosser wees nie, slegs 'n mens, gees of 'n god kan as Bemiddelaar of Verlosser optree. Ook sien die swartman vir Jesus in hulle taal slegs as 'n enkele voorvadergees, 'n "mo-dimo" waar "mo" een of enkelvoud is en "ba-dimo" wat die voorvadergeeste voorstel, meer as een gees beteken. Dit is van uiterste belang dat u as blanke Christen ten volle ingelig word oor die swartman van Afrika se siening van ons Verlosser, Jesus Christus, sowel as sy siening van u wat as blanke "vuilwit skuim" nooit sy naaste sal kan wees nie. Hierdie boekie word spesiaal opgedra aan Radio Pretoria wat die moed aan die dag gelę het om hierdie WAARHEID tot die lig te bring. |
|
Laaste keer geredigeer: 2005 / Geplaas: 31 Maart 2017 |
